Up
F3.5, 1/1250sec, ISO 400
Mountain Sanctuary Park is vernaam vir sy rotspoele en interessante rotsformasies. Met ons dagstap het die landskap my baie laat dink aan die fliek ‘Up’. Die groot verskil was net dat ek nie my hele huis aan ‘n tou wat met duisende helium ballonne opgehou word, ‘n voortrekkerseuntjie en ‘n pratende hond by my gehad het nie…!
