As dit reën moet jy skep!
F9, 1/30sec, ISO 400
Na ‘n baie warm dag se stap op die Stamvrug staproete (waar water skaars was), het ‘n skouspelagtige donderstorm ons begroet. ‘n Klompie van ons het ons bekers volgemaak uit die vars reënwater wat van ons hut se sinkdak afgestroom het. Water was nog nooit so lekker nie.

- Tags: Limpopo, Stamvrug hiking route